Search for your favourite author or book

Cliff Turk

About 
Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor ’n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is ’n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (1986–1987), besigheidsbestuurder (1996–2009) en eretesourier (2003–2010) gedien. Hy is ook ’n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, ’n lid van die British Astronomical Association en ’n erelid van die Hampshire Astronomical Group.

Titles by this author

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende...

Sasol First Field Guide to Skywatching in Southern Africa  is a fascinating...