South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Gerda Taljaard

About 

Gerda Taljaard is die skrywer van die romans ’n Engel in die hoenderhok en Kelder  asook die kortverhaalbundel Maansiek . Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.

Photograph © Joanne Olivier

Titles by this author

Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek...