South African Trade Publisher of the Year 2017

Search for your favourite author or book

Hannes Haasbroek

About 
Dr. Hannes Haasbroek is hoof van die Geskiedenis-departement by die Nasionale Museum in Bloemfontein. Hy lewer gereeld bydraes tot wetenskaplike joernale en koerante en van sy kortverhale is reeds in tydskrifte gepubliseer. Sy boek oor die lewe van die bekende sopraan Cecilia Wessels, Stem en legende, is in 2005 gepubliseer en sy biografie oor Bram Fischer, ’n Seun soos Bram, verskyn in 2011. Vir laasgenoemde het hy ’n sala vir niefiksie ontvang. In 2012 wen sy kortverhaal By oulike mense op die platteland in die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse skryfwedstryd.

Titles by this author

Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet...