South African Trade Publisher of the Year 2017

Search for your favourite author or book

Ine Reynierse

About 
Inè Reynierse is a children’s author, performer, voice artist, copywriter, idea merchant and newfound foodie who loves packaging ideas in a fresh way. Her projects vary from children’s radio stories on a national radio network to corporate ad campaigns and everything in between. Her passion for restored health and wellness spurred the process that led to Low Carb is Lekker.

Inè Reynierse is ’n kinderboekskrywer, uitvoerende kunstenaar, stemakteur, kopieskrywer, iemand wat met idees rondspeel en ’n nuutgevonde kosfundi wat daarvan hou om idees op ’n vars manier uit te beeld. Haar projekte wissel van radiostories vir kinders op ’n nasionale radionetwerk tot korporatiewe advertensieveldtogte en alles en nog meer. Haar passie om gesondheid en welstand te herstel het haar aangespoor om Low Carb is LEKKER te skryf.

 

Titles by this author

Low carb is Lekker  is the brainchild of Inè Reynierse, who embarked on...
Low carb is Lekker  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie...

Cooking with fewer or no carbs need not be boring or bland. Inè Reynierse, author of the...

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè...

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè...

Cooking with fewer or no carbs need not be boring or bland. Inè Reynierse, author of the...