South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Johann Rossouw

About 
Johann Rossouw het grootgeword in Verwoerdburg (nou Centurion). Hy studeer filosofie in Suid-Afrika, Frankryk en Australië. Sy debuutroman, ’n Rooi Z4 en ’n Renaissance-kasteel, is in 2007 uitgereik. Hy is ook die skrywer van die Beeld-rubriek Glasoog, en sy artikels verskyn in verskeie Suid-Afrikaanse en buitelandse koerante en tydskrifte. Hy doseer filosofie en woon saam met sy gesin in Bloemfontein.

Titles by this author

Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom ’n...
Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom ’n...