South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Piet Matipa

About 
Piet Matipa is ’n bekroonde rubriekskrywer wat onder meer ’n ATKV-mediaveertjie gewen het, asook ’n Standard Bank Sikuvile-toekenning as beste jongjoernalis in 2014. Hy was vir drie jaar ’n misdaadverslaggewer by Beeld en is tans ’n draaiboekskrywer vir 7de Laan.
 
>> Click here to follow Piet on Twitter

Titles by this author

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld  is baie...