South African Trade Publisher of the Year 2017

Search for your favourite author or book

Breinchirurg se dieet

ISBN 
9780143538875
Format 
Paperback
Recommended Price 
R150.00
Published 
January 2015
About the book: 

In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchirurg, a maklike veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. 

Nadat hy sy lewe lank vet - en ongelukkig - was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70kg verloor en baie gesonder gevoel.

Die breinchirurg se dieet
  • is 'n realistiese, stap-vir-stap gids wat jou wys hoe om beheer oor jou gewig te kry sonder om op modediëte of eetlusdempers staat te maak; 
  • bemagtig jou met kennis oor hoe om gesond en maer te bly; 
  • verskaf inligting oor die energiewaardes van voedsel en riglyne vir maaltydplanne wat jou pad na gewigsverlies maklik en sorgvry sal maak. 

Derduisende mense het al baat gevind by dr. Liebenberg se inspirerende verhaal. Sonder om doekies om te draai, wys hy jou dat jou breinkrag die sleutel hou vir gewigsverlies op 'n natuurlike, voor die hand liggende manier.

Other titles by this author 
About the Author

Adriaan Liebenberg holds a master’s degree in Neurosurgery from Stellenbosch University and is a Fellow of the College of Neurosurgeons of South Africa.

He is an internationally published author of a standard work on brain surgery and works in private practice in the Western Cape.

Dr Liebenberg is an amateur photographer and a keen adventure motorcycle rider. 

Others also viewed

Mark toe!  sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike,...
Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en...
In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir 'n gesonde...
Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die...