South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die 4x4 Safari Kookboek

ISBN 
9781770072596
Format 
Paperback
Recommended Price 
R220.00
Published 
May 2006
About the book: 

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4 entoesias. Soos met sy voorganger (Die 4x4 Kookboek), is hierdie titel saamgestel vir kampeerders wat in die bos kos maak waar geriewe en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. 

Meer as 180 resepte wat eenvoudig is om voor te berei is aangepas vir kook oor 'n oop vuur. As jy nie gewoond is aan kampeer nie, het hierdie titel spesiaal vir jou 'n beplanning- en voorbereidings-afdeling asook 'n onthou-lysie wat jou sal help om 'n suksesvolle eerste safari te beplan.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Rita van Dyk is the author of several bestsellers, including: The Mpumalanga Travel Guide, The Backpacker’s Cookbook, The 4x4 Cookbook and The 4x4 Safari Cookbook. She is well qualified to write a book on safari cooking as she cooked for Penduka Safaris during the early 90s as a freelancer, visiting remote places in Botswana, Namibia and Zimbabwe. She was also the food editor for WegRy/DriveOut magazine for three years. She lives, with her husband, on a farm in the Rhenosterspruit Nature Conservancy.
 
Rita van Dyk is die outeur van verskeie topverkopers, onder andere The Mpumalanga Travel GuideThe Backpacker’s Cookbook, Die 4x4 Kookboek en Die 4x4 Safari Kookboek. Sy is die regte persoon om oor safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990’s vir Penduka Safaris op ’n vryskut-basis gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook kosredakteur vir Wegry/DriveOut-tydskrif. Sy bly saam met haar man op ’n plaas in die Rhenosterspruit-natuurreservaat.

Others also viewed

An inspiring story of one man’s rise from poverty and oppression to success and fame in the...
Giraffe stretch out their necks and bat-eared foxes curl their tails to make handles for jugs,...
New from the publishers of various best-selling learner and driver manuals, Just the Test is...
‘With meticulous journalism and at a cracking pace, Burgess exposes the inner mechanics of...