South African Trade Publisher of the Year 2016

Search for your favourite author or book

Die Afrikaanse Skryfgids

ISBN 
9780143530152
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R260.00
Published 
June 2012
About the book: 

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwereld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie.

Other titles by this author 

Others also viewed

Weber Braaibybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai...
Die reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9.   Lulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet...
Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle...