South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die Fout by ons Sterre

ISBN 
9781485900122
Format 
Paperback
Recommended Price 
R180.00
Published 
August 2016
About the book: 

Die oorspronklike Engelse roman – The Fault in Our Stars – is ’n internasionale blitsverkoper waarvan ook ’n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op ’n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.

Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar ’n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer ’n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf.

Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig, Die fout by ons sterre  is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.

Other titles by this author 

Others also viewed

The ideal reference book for young readers and writers, DK's Children's Illustrated...
You can enter the exciting world of Lego® The Batman Movie books filled with adventure and...
A fascinating read that will appeal to anyone interested in the volatile history of the country...
The new Bridget Jones novel. As Bridget careers towards baby-deadline, tortured by Smug Mothers...