South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die Jakkalsdans

ISBN 
9781415201015
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R190.00
Published 
May 2011
About the book: 

Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teehanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. 

Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. 

Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hy moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? 

En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.

Other titles by this author 
About the Author
François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media.
 
Hy is die skrywer van vier romans. Rooi Jan Alleman,het op die Universiteit van Johannesburg-prys vir skeppende skryfwerk se kortlys verskyn. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy tans in Kaapstad.
 
 
Photograph © Jurgen Marx.

Others also viewed

Mace Bishop and Pylon Buso offer guarding services to the rich in Cape Town, but they want out:...
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa’s en ’n...
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller...
Yusuf Carrim has made it in New York. His tech-savvy coverage of the Arab Spring saw...