South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Drie Baasspeurders

ISBN 
9781432305550
Format 
Paperback
Recommended Price 
R80.00
Published 
May 2016
About the book: 

Markus is tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en 'n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal).

In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy 'hondetaal' kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl dié drie 'baasspeurders' die hondestelers probeer vastrek. Basjan byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

Other titles by this author 
About the Author

Vi le Roux is ’n oud-laerskoolonderwyser en is bekend vir haar stories vir radio en tydskrifte. Drie Baasspeurders is haar tweede kinderboek en weerspieël haar besondere liefde vir honde.