Search for your favourite author or book

e - Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis

ISBN 
9781432302993
Format 
Epub
Recommended Price 
R175.00
Published 
November 2013
About the book: 
Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het.

Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike  skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan ’n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op ’n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.
 
Seep, Skuim en Skrop bevat meer as 100 maklike resepte wat vir die liggaam en die huis ontwikkel is. Daar is hoofstukke oor gesigsprodukte, haarprodukte, behandeling vir hande en voete, asook produkte vir kinders, babas en swangerskap. Nicole wys jou ook hoe om gliserien- en kouepers-seep te maak en bespreek die eteriese olies en hul gebruik.

QR (‘quick response’)-kodes word ingesluit met skakels tot Internetvideos waar die maak van die produkte gedemonstreer word.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Nicole Seabrook is a qualified Therapeutic Aromatherapist, and has been working in the health and beauty industry since 2001. She runs her own salon in the northern suburbs of Cape Town, where she also offers basic aromatherapy, natural product and soapmaking workshops. Nicole has her own natural product range under the Natures Way Wellness brand and supplies aromatherapy, natural-based products to spas in the Western Cape. 
 
Nicole Seabrook is ’n gekwalifiseerde aromaterapeut en werk sedert 2001 in die gesondheids- en skoonheidsindustrie. Sy bedryf haar eie salon vanuit die noordelike voorstede van Kaapstad, waar sy ook werkswinkels vir basiese aromaterapie, natuurlike produkte en die maak van seep aanbied. Nicole het haar eie reeks vir natuurlike produkte, Nature’s Way Wellness, wat aromaterapie- en natuurlike produkte aan spa’s in die Wes-Kaap voorsien. 
 

Others also viewed

Economic growth does not demand a secret formula. Good development examples now abound in East Asia...
The Women's Murder Club face the fight of their lives in the latest thriller from the...
In August 2016, well-known South African businessman Herman Mashaba became mayor of Johannesburg...