South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Karatekas #1 - Vriende En Verraad

ISBN 
9781432304119
Format 
Paperback
Recommended Price 
R60.00
Published 
February 2015
About the book: 
Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al ’n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle word ingewikkeld toe Warren deur die sensei opgehemel word voor die groot kampioenskap in Durban. 

Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie.
 
Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al meer tyd met Warren deur en hy vertrou Divan al minder.
Other titles by this author 
About the Author
Anzil Kulsen is a well-known youth book author and literacy teacher from Upington. More than 20 000 copies of her début novel for teens, Zita, have been sold. She regularly publishes in magazines and is passionate about reading and children. 
 
Anzil Kulsen is ’n bekende jeugboekskrywer van Upington. Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20 000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders.