South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Karatekas #2 - Konkels En Skelmstreke

ISBN 
9781432304126
Format 
Paperback
Recommended Price 
R60.00
Published 
February 2015
About the book: 
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Sy beseer haar enkel op die bus op pad na die kata-demonstrasie. Om alles te kroon, hoor sy ’n ontstellende gesprek wat haar laat dink dat daar ’n groot bedrogspul aan die gang is. 
 
Moet sy veg, ten spyte van die oneerlikheid waarvan sy bewus is en haar seer enkel? En waar is haar pa?
Other titles by this author 
About the Author
Anzil Kulsen is a well-known youth book author and literacy teacher from Upington. More than 20 000 copies of her début novel for teens, Zita, have been sold. She regularly publishes in magazines and is passionate about reading and children. 
 
Anzil Kulsen is ’n bekende jeugboekskrywer van Upington. Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20 000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders.

Others also viewed

The first book in the series, Landy, tells of Jack finding Landy abandoned at the bottom of a field...
The Khatchadorian kids are an opinionated duo, and as readers of the Middle School stories know,...