South African Trade Publisher of the Year 2016

Search for your favourite author or book

Monstermaan Series: Wat Borrel In Die Pot

ISBN 
9781432304218
Format 
Paperback
Recommended Price 
R90.00
Published 
September 2014
About the book: 
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk!
 
Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.
 
Die Monstermaan-reeks was ’n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het.
 
In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer ’n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is ’n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy ’n kat verwurg! 
 
Almal dink Niël se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niël hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn; wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?
Other titles by this author 

Others also viewed

If you like mutilations, murders and flesh-eating farmyard animals, keep reading . . . My name...
'Once upon a time, a very long time ago now, about last Friday, Winnie-the-Pooh lived in a...