South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Moordvis

ISBN 
9781485903567
Format 
Epub
Recommended Price 
R175.00
Published 
July 2016
About the book: 

'n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van 'n jong joernalis - sonder haar arm. Vir die kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondle kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Irna van Zyl is the author of the popular thrillers  Dead in the Water  and  Death Cup.  She is an award- winning journalist and media entrepreneur who headed up the magazines De Kat, Insig  and  Boeke-Insig.  Before becoming a full-time writer, she was the executive director of a leading marketing agency. Irna was awarded the Order of Tafelberg for her business achievements. She lives in Cape Town.

Photograph © Joanne Olivier.

Others also viewed

Iemand loer vanuit die skadu's.   Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike...
Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe...
Mathews Phosa developed his love for poetry as a young boy growing up in rural Mpumalanga and...
Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap...