South African Trade Publisher of the Year 2016

Search for your favourite author or book

Onbekende Van Gogh

ISBN 
9781770227941
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R230.00
Published 
June 2015
About the book: 
Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het.
 
Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is. 
 
Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en later die spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as ’n spoorwegingenieur en later as lid van ’n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfde tragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het.
 
Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van ’n jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. 

Hierdie boek bied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en lig die sluier oor ’n figuur wat deur die geskiedenis vergeet is.
Other titles by this author 
About the Author
Chris Schoeman was born in Somerset East and has master’s degrees in history from the universities of Port Elizabeth and Colorado State. He has worked as a historian and journalist, and has authored and co-authored several books. These include District Six: The Spirit of Kanala, Boer Boy: Memoirs of an Anglo-Boer War Youth, Brothers in Arms: Hollanders in the Anglo-Boer War, Angels of Mercy: Foreign Women in the Anglo-Boer War, Churchill’s South Africa and The Historical Karoo.

Others also viewed

Garden Plants and Flowers is a compact directory of trees, shrubs and flowering plants that are...
Why would a hippo chew on the carcass of a dead hippo?  Why would a mongoose groom a warthog? ...
In Giving Back Childhood, celebrities from the world of sport, music, media, academia, business,...