South African Trade Publisher of the Year 2017

Search for your favourite author or book

Oor Krygers, Korrelkoppe En Konkelaars

ISBN 
9781770220867
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R250.00
Published 
November 2010
About the book: 

Daar is kleurryke stories oor Khoi-hoofmanne wat in die sewentiende eeu oorsee gegaan het; die Boesmans se verdrag met leeus; die wyse Mohlomi; die krygshaftige vrou Mantatisi; Coenraad de Buys, die skurkagtige pionier; die swart Jode van Venda; Christiaan de Wet en sy broer Piet, wat aan verskillende kante in die Anglo-Boereoorlog geveg het; die dapperheid van generaal De la Rey se vrou, Nonnie; en die planne om Mandela uit Robbeneiland se tronk te laat ontsnap. 

Daar is boonop heeltemal nuwe verhale oor skipbreukelinge van die sestiende en sewentiende eeu, van wie baie met Zoeloe- of Xhosavroue getrou het; oor Guillaume Chenu de Chalezac, die Franse seun wat in 1680 deur 'n Xhosa-hoofman aangeneem is en later 'n Pruisiese generaal geword het; oor die merkwaardige Engelse vrou Sarah Heckford wat 'n handelaar in die Boererepublieke en raadgewer vir koningin Modjadji geword het; en oor die Duitse oorlogsweeskinders wat tydens die Tweede Wêreldoorlog na SA gekom het.

Other titles by this author 

Others also viewed

Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of...
Prospective homeschoolers are parents looking for an alternative to the mainstream educati onal...
Easy Cooking from Nina’s Kitchen is a homely and unpretentious cookbook. As the title so...
Jackie Cameron made her first biscuits under the watchful eyes of her grandmothers. Now she is able...