South African Trade Publisher of the Year 2017

Search for your favourite author or book

Pass: Ampt K53 Slaag Leerling/Bestuurders

ISBN 
9781432304065
Format 
Paperback
Recommended Price 
R60.00
Published 
April 2014
About the book: 
Dié topverkoper hou aan om ’n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied.
 
Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiewe Bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook ’n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat.
 
Dié boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motorfi etse, motor’s en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreël illustreer.
 
Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in ’n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Die meeste ma’s word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te...
The soldiers of 32 Battalion were so feared by their enemies that they were called ‘the...
First published in 1986, Smithers' mammals is an authoritative and popular guide to the mammals...
Dié topverkoper hou aan om ’n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor...