Event Date
09 August 2016
Venue
De Malle Meul, Corner of Meul and Main road, Philadelphia, Western Cape
Kaartjies: R50 elk
SKRYWERS in die Kapel:
10:00 – Misdaadskrywers: Irna van Zyl en Karin Brynard gesels met mekaar oor hul nuwe publikasies Moordvis en Tuisland.
11:00 – Die Banting-leefstyl: Elmari Rautenbach gesels met Inè Reynierse oor haar kookboek Low carb is lekker en Bernadine Douglas oor haar gids vir permanente gewigsverlies Die Banting-oplossing.
14:00 – Rugbylegendes: Oud-rugbykommentator Jan Snyman gesels met oud-Springbok Theuns Stofberg oor sy boek Stories van die kantlyn.
SKRYWERS in die Koringhuisie:
12:00 – Francois Verster: Die Groot Drie: Die Burger se spotprenttekenaars
Bespreek by: 021 972 1097 / 072 668 790 / info@demallemeul.co.za