Search for your favourite author or book

Hierdie Huis

Opwindende nuwe werk deur Kleinboer

Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak.
 

Kompetisie

Drie gelukkige wenners kan elkeen ‘n kopie van Hierdie Huis  wen. Voltooi die kompetisievorm voor 31 Julie 2017 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde