South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Adder

Adder

Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.
 
Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke...
 

Wen 1 van 5 kopieë

Vyf gelukkige wenners kan elkeen ‘n kopie van Adder  wen.  Slegs 1 (een) inskrywing per persoon word toegelaat. Voltooi die kompetisievorm voor 30 November 2016 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde