Penguin Random House South Africa

Marisa Haasbroek

Marisa Haasbroek

Marisa Haasbroek woon naby Rayton, Gauteng, saam met haar man en twee kinders. Voor die geboorte van haar kroos was sy redakteur van verskeie korporatiewe tydskrifte en het sy talle artikels en kortverhale vir bekende tydskrifte geskryf. Onder die skrywersnaam Rykie Roux het sy haar mettertyd as een van die gewildste skrywers van liefdesverhale in Afrikaans gevestig. Iewers vlieg daar fairydust is haar eerste roman vir tienerlesers.

Titles By this Author​

×