Penguin Random House South Africa

Shawna-Leze Meiring

Shawna-Leze Meiring

Shawna-Leze Meiring is ‘n heeltydse leser en deeltydse jogi. Sy het ‘n graad in Uitgewerswese en nagraadse kwalifikasies in die letterkunde. Sy is samesteller van twee studiegidse vir jeugromans en bydraer van ‘n aantal opvoedkundige boeke.

Titles By this Author​

×