Penguin Random House South Africa

Stephan Joubert

Stephan Joubert

Prof Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en om die kerk op allerlei buite-die-boks-maniere te dien. Stephan is die stiger van eKerk, en preek gereeld by gemeentes soos KSM (Kerk Sonder Mure) in Centurion, waarvan hy ook die medestigter is. Stephan is ‘n buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en ‘n gereelde navorsingsgenoot in teologie. Stephan se boek Jesus – ‘n radikale sprong is in 2010 bekroon met die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek. Hy is die skrywer van LUCA se Vat die regte pad – Jesus s’n, en In die teenwoordigheid van die Allerhoogste.

Titles By this Author​

×