South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Bietjie Vir Bietjie

ISBN 
9781432304966
Format 
Paperback
Recommended Price 
R80.00
Published 
April 2015
About the book: 

Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.

Other titles by this author 

Others also viewed