South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Broers In Die Stryd

ISBN 
9781770223417
Format 
Hardback
Recommended Price 
R230.00
Published 
February 2012
About the book: 

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het 'n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en 'n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. 

Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder 'n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel. Van die bekende figure in die boek is Cornelius van Gogh, broer van die skilder Vincent van Gogh; Frans Oerder, wat die Transvaal se eerste amptelike oorlogskunstenaar geword het; Jochem van Bruggen, wat die gesogte Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde vier keer gewen het; en ds. Herman van Broekhuizen, wat in 1896 vir Suid-Afrika rugby gespeel het en later as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag gedien het. 

Broers in die stryd dek die hele spektrum van die Hollanders se rolle as soldate aan die verskillende gevegsfronte, ambulanspersoneel en militêre attaches, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe.

Other titles by this author 
About the Author
Chris Schoeman was born in Somerset East and has master’s degrees in history from the universities of Port Elizabeth and Colorado State. He has worked as a historian and journalist, and has authored and co-authored several books. These include District Six: The Spirit of Kanala, Boer Boy: Memoirs of an Anglo-Boer War Youth, Brothers in Arms: Hollanders in the Anglo-Boer War, Angels of Mercy: Foreign Women in the Anglo-Boer War, Churchill’s South Africa and The Historical Karoo.

Others also viewed

Own Your Industry is a guide to what you can do to position yourself as the “go-to-name...
Why would a hippo chew on the carcass of a dead hippo? Why would a mongoose groom a warthog?...
This highly regarded reference work, a botanical classic, has been fully revised and updated. A...
Low carb is Lekker  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die...