South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal

ISBN 
9781485900528
Format 
Paperback
Recommended Price 
R160.00
Published 
April 2019
About the book: 

Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie  skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal  laat lesers uit ’n ander hoek na die Wimpy Kid-wêreld kyk – een wat aanhangers nie sal wil misloop nie!

Also available in English as Diary of Awesome Friendly Kid: Rowley Jefferson's Journal

Other titles by this author 

Others also viewed

LEGO (R) Star Wars (TM) Build your own Adventure combines more than 50 inspirational LEGO ideas for...
Getting what you want can be tricky, especially if you don't ask in quite the right way....
Middle school is all about labels. Izzy is the dreamer. There's nothing Izzy loves more than...