South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die Banting-oplossing

ISBN 
9781776090365
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R230.00
Published 
April 2016
About the book: 

Die banting-boek waarop almal gewag het! 

Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing  verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit:
• verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae;
• skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde;
• bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies;
• verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom;
• help jou om voedseletikette te verstaan; en
• wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg.

Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

>> Also available in English as The Banting Solution

Other titles by this author 

Others also viewed

This riotous assembly of unrespectable creatures comprises 42 short accounts of southern Africa...
Jackie Cameron made her first biscuits under the watchful eyes of her grandmothers. Now she is able...
This collection of African folktales charts the story of African tribal life since the time of the...
From learning the basics to producing impressive, yet cunningly simple, meals, Help! there's a...