South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Die Heel Beste Bakboek

ISBN 
9781432309718
Format 
Paperback
Recommended Price 
R190.00
Published 
July 2018
About the book: 
Die Heel Beste Bakboek is ’n stap-vir-stap inleiding tot bak wat kinders van beginners tot ervare bakkers laat ontwikkel. Met behulp van foto’s onderskei hulle tussen verskillende prosesse soos klits en romerig klop, en selfs wat die verskil tussen ’n beslag en ’n deeg is.
 
Die bekroonde skrywer Jane Bull lei kinders nie net om meer as tien verskillende bakbederfi es voor te berei nie, maar ook watter metodes, gereedskap en terminologie vir elke resep gebruik word. Hulle leer hoe om ’n groot verskeidenheid dinge te bak, van brood en muffi ns tot koek en koekies, met variasies vir elke bakmengsel. Die kinders kan kreatief wees wanneer hulle wenke volg hoe om met neute, sade, versiersel, en lekkers te versier!
 
Inhoud: Basiese reëls vir bak; Koekie-versameling; Skep en bak; Versier en strooi; Koekies met sjoko-brokke; Konfyttertjies en kaasfl ans; Kersietertjies; Maanrotse; Dis teetyd; Reënboogkoekies; Meringue-berg; Bak ’n koek; Onderstebo-poeding; Apiebrood; Pitjiesbrood; Jy kan bak; Breek ’n eier; Indeks
Other titles by this author 

Others also viewed

Tumi Morake modelled her public persona on her mother, a charming and contentious woman who used...
Teaches kids everything they would want to know about the prehistoric world. With key curriculum...
Klaas Vakie is die koddige mannetjie wat elke aand slaapsand in al die kinders se ogies strooi...
Propagation – raising new plants by growing them from seeds or cuttings, or dividing...