Search for your favourite author or book

In 'n Land Sonder Voëls

ISBN 
9781485904014
Format 
Paperback
Recommended Price 
R300.00
Published 
June 2020
About the book: 
Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demokrasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeër. Danksy tegnologie, die stygende reënval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge én die gevestigde inwoners het voorspoed en ’n beter lewe aangebreek. So het ons geglo, of so is aan ons vertel. Maar nou leer ek ’n nuwe taal. Die taal van onthou. En dit maak my gevaarlik.
 
Wanneer ’n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur ’n verwoeste landskap vlug. In ’n wêreld waar ’n skynson lig verskaf, raak hy ’n pion in ’n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die Wending kon hom nie hierop voorberei nie.
 
In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.
Other titles by this author 
About the Author

Harry Kalmer is an award-winning playwright and novelist who has authored six works of fiction and twenty-three plays.

His novel En die lekkerste deel van dood wees  was the runner-up in the 2007 Sanlam/Insig Groot Roman competition. Briewe aan ’n rooi dak , based on the letters of Magdalena Otto, received the Anglo-Gold Aardklop award for best new drama in 2001, and was adapted for tv and broadcast.

In 2014, his drama The Bram Fischer Waltz  won the Adelaide Tambo Award for Human Rights in the Arts. He lives in Johannesburg.

Others also viewed

Growing up in the Polish village of Tarnogrod on the fringes of a deep pine forest, gives Mala...
James Patterson and Bill Clinton - the 'dream team' (Lee Child) - return with a thriller...
Explore the ocean with The Very Hungry Caterpillar in this interactive board book!   The...
A beautifully illustrated and visionary New York Times bestseller that distils decades of...