Search for your favourite author or book

Weber Braaibybel

ISBN 
9781432305277
Format 
Epdf
Recommended Price 
R265.00
Published 
September 2014
About the book: 

Weber Braaibybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosaties, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber Braaibybel te soek nie!

Other titles by this author 
About the Author

Jamie Purviance, a graduate of the Culinary Institute of America, is an accomplished chef. The author of a number of best-selling cookbooks for the Weber company, he has helped millions of people all over the world learn to barbecue like professionals.