South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book


 
For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health's website at www.sacoronavirus.co.za
 

Grusaam

ISBN 
9781770229112
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R240.00
Published 
October 2015
About the book: 
Grusaam • b.nw. veroorsaak afsku, walging; afgryslik. Informeel  geweldig onaangenaam. Oorsprong 16de eeu van die Skotse grue: om afgryse te voel; sidder, van Skandinawiese oorsprong.
 
In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van ’n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Dié geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoëprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in.
 
In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman André Stander ’n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en ’n moontlike mensehandelsaak raakgesien? 

Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van dié grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister.
Other titles by this author 

Others also viewed

This title sets out to answer commonly asked questions from nature and the environment. Why is...
‘With meticulous journalism and at a cracking pace, Burgess exposes the inner mechanics of...
More than 60 000 readers can attest to finding Making Money out of Property an indispensable...
“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie...