South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Katya's Hairy Tales:Bacon Chase(AFR)

ISBN 
9781432304898
Format 
Paperback
Recommended Price 
R70.00
Published 
October 2015
About the book: 

’n Sappige Beloning is ’n kort roman en avontuur van ’n liefdevolle kat met ’n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens ’n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die fl appende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in ’n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en ’n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem ’n vuurwarm beloning!

Other titles by this author 

Others also viewed

John Burningham opens with a foreword by John's U.S. contemporary, Maurice Sendak, the creator...
Peppa and her family are at the swimming pool. Peppa loves swimming, but George does not like the...
A young adult novel about sixteen-year-old Princess Leia.