South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Kwaai Uil en sy Boom

ISBN 
9781432309145
Format 
Paperback
Recommended Price 
R70.00
Published 
September 2018
About the book: 

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad.

Kwaai Uil en sy Boom  stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ’n aanskoulike manier voor – met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.

Also available in English as  Angry Owl and His Tree .

Other titles by this author 
About the Author
Kerryn Ponter is a freelance artist with a degree in Fine Art from Rhodes University. As a mother of two young children who love stories, she has plenty of practice in writing and illustrating stories for them.

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Kerryn is ’n tuisblyma met twee kinders – haar oudste kind is twee jaar oud en is besonder lief vir stories.

 

Others also viewed

Jurassic World Fallen Kingdom: Raptor Rescue  is the official augmented reality (AR)...
The Good Dinosaur: Ultimate Sticker Book is the perfect partner to DisneyPixar's exciting new...