South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

My Eerste Boek met Bybelstories

ISBN 
9781432309404
Format 
Paperback
Recommended Price 
R150.00
Published 
January 2018
About the book: 

My Eerste Boek met Bybelstories  is ’n pragtige boek met twaalf bekende Bybelstories wat op ’n vars manier oorvertel word. Dié boek met ses stories elk uit die Ou en Nuwe Testament is dus die perfekte manier om die Bybel aan jong kinders bekend te stel. Die pragtige kleurvolle illustrasies vul die eenvoudige vertellings aan sodat jong kinders dit maklik kan verstaan. Elke storie sluit af met ’n aktiwiteit oor die voorafgaande storie en laat die kinders aktief deelneem deur beweging na te boots, saam te rym, te tel, vorms en getalle te herken en aandagtig te luister.

Other titles by this author 

Others also viewed

Meg and Mog meet a new friend - a Roman who is in need of help! But will Meg's spell get him to...
Can you go a little faster? Can you run? Long ago, at a time in history that never happened,...
Every child loves playing traditional card games such as Snap. Suitable for young children, this...