South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

'n Volledige Gids tot die Slange Van Suider-Afrika

ISBN 
9781868729333
Format 
Paperback
Recommended Price 
R380.00
Published 
May 2009
About the book: 

Hierdie is 'n gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. Hierdie uitgawe bevat ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.

Also available in English as  A Complete Guide to the Snakes of Southern Africa .

Other titles by this author 
About the Author
Johan Marais is an entrepreneur, naturalist and photographer and has contributed significantly to reptile conservation over the past 35 years. He has authored several books, including the best-selling A Complete Guide to Snakes of Southern Africa, and runs the African Snakebite Institute. He spends most of his time lecturing on reptiles and teaching the public about snake awareness, including how to handle snakes safely.
 
Johan Marais is ’n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.

Others also viewed

The Fires Beneath is a powerful and affecting story of love and loss. Monica Wilson, née...
Die Banting-oplossing, in samewerking met die Noakes-stigting en die “Eet Beter, Suid-Afrika...
An accessible reference to the grasses and grazers of this region, Veronica Roodt’s book...
From 2005 to 2009, the heir to one of South Africa’s blue-blood families methodically...