South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Orania

ISBN 
9781415206812
Format 
Paperback
Recommended Price 
R350.00
Published 
March 2014
About the book: 

Fotograaf Michael Hammond neem aangrypende foto’s van Orania en sy gemeenskap: die mense, die argitektuur en die landskappe, terwyl joernalis en verteraan-onderhoudvoerder Hanlie Retief die meegaande teks verskaf oor hierdie kontroversiële, komplekse  Afrikanervolkstaat.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Renowned journalist Hanlie Retief is the author of Byleveld. She has thrice been named creative journalist of the year, and has twice been a finalist for the Mondi Award. She is widely known for her weekly interviews with prominent people in Rapport. In 2011 a selection of the interviews was published in her book Hanlie Retief praat met. She lives and works in Cape Town.

Hanlie Retief is die skrywer van die topverkoper Byleveld. Sy is reeds drie keer as kreatiewe joernalis van die jaar aangewys, het twee ATKV-veertjies ontvang en was twee keer finalis vir die Mondi-toekenning. Sy is wyd bekend vir haar weeklikse onderhoude met bekendes in Rapport. In 2011 verskyn ’n keur uit die onderhoude
in haar boek Hanlie Retief gesels met. Sy woon en werk in Kaapstad.
 
 

Others also viewed

Fully revised, Birds of Africa south of the Sahara provides unrivalled coverage of African birds in...
The city of Durban, once known as Port Natal, is the third largest city in South Africa, the...
In 2008 is Suid-Afrika tot in sy fondamente geskud deur die omstrede Reitz-video-voorval aan die...
‘Did Mandela work for nothing?’ ‘Mr Sushi comes to town’ ‘Give...