South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book


 
For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health's website at www.sacoronavirus.co.za
 

Potjiekos Gunstelinge

ISBN 
9781868724352
Format 
Paperback
Recommended Price 
R250.00
Published 
January 1990
About the book: 

Hierdie is 'n puik versameling van meer as 150 resepte wat van regoor Suid-Afrika byeengebring is. 

Daar is resepte vir 'n verskeidenheid geregte met vleis, wildsvleis, pluimvee en seekos sowel as vir aptytwekkende bygeregte, vegetariese geregte, smullekker poedings en kraakvars brood. Baie van die resepte was wenners by potjiekoskompetisies en ander is die outeur se gunstelinge. 

Die wye verskeidenheid van maklike resepte, saam met grondige inligting oor die beste bestanddele om te gebruik en hoe om dit reg voor te berei, sal groot potjiekos-suksesse verseker.

Other titles by this author 

Others also viewed

Your step-by-step guide to financial peace of mind! How can you become financially secure with...
A must-have guide to South Africa’s famously diverse and richly populated parks and...
2000 Family Meals  contains hundreds of recipes (plus variations) for every occasion....
Tumi Morake modelled her public persona on her mother, a charming and contentious woman who used...