South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Pretkos

ISBN 
9781432306458
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
August 2016
About the book: 

Die meeste ma’s word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te nuttig wat lewenskragtig en voedsaam is. 

Pretkos  bied ’n skatkis van idees om gesonde, inspirerende etes vir kinders te berei – met groot pret! Van slaaie, peuselhappies, kosblikkos en toebroodjies, aandete, teetyd en pieknieks tot groente en vrugte word ingesluit. 

Die hoofstukke bevat heelwat kreatiewe idees vir verbeeldingryke geregte wat kinders vir hulself kan berei. Al die resepte is gestileer om alledaagse maaltye pret te maak, soos Slaaihasie, Vrolike frittatas, Pers pasta, Ryskoekie-uile en Soesji-broodjies.

Other titles by this author 
About the Author
Samantha Scarborough is a creative director, author, stylist and children’s décor consultant. As a parent, her motivation is to inspire other moms to be more creative with their family and home environments, because she believes that a child’s early environment is the fi rst step towards developing creativity and self-expression. Her previous books include Children’s Rooms and Kids’ Market Day (Struik Lifestyle) and her self-published Babies’ Rooms and Nurseries.
 
Samantha Scarborough is ’n kreatiewe direkteur, skrywer, stilis en kinderdekorkonsultant. Haar motivering is om as ’n ouer ander mammas te inspireer om meer kreatief met hul gesins- en huislike omgewing te wees. Sy glo dat kinders se vroeë omgewing die eerste stap is om kreatiwiteit te ontwikkel en hulself uit te druk. Onder haar vorige boeke is Kinderkamers, Mark toe! (Struik Lifestyle) en haar eie publikasie, Babies’ Rooms and Nurseries.

Others also viewed

For families who enjoy the outdoors and who relish the beauty of the Cape Town environment, this...
Insectopedia  uncovers the fascinating and infinitely varied world of insects. It explores...
This compact, easy-to-use guide features more than 350 of the most conspicuous and commonly seen...
Frogs of Southern Africa: A Complete Guide  remains the most authoritative and...