South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Sasol Voels Van Suider Afrika 4th Edition

ISBN 
9781770079267
Format 
Paperback
Recommended Price 
R350.00
Published 
October 2011
About the book: 
Sasol Voëls van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids.
 
Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en ’n deeglik hersiene teks, kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon, ’n afdeling oor 'hoe om die boek te gebruik', sowel as sonogramme wat lastige voëlgroepe se roepe weergee.
 
Die herontwerpte plate bevat noukeurige illustrasies, met byskrifte wat onderskeidende sleutelkenmerke aandui. Verspreidingskaarte toon die relatiewe getalrykheid van ’n spesie in die streek en dui ook stand- of trekvoëlstatus aan. Hierdie omvattende uitkenningsgids, deur die voorste voëlkykkenners geskryf, is onontbeerlik vir elke voëlkyker.
Other titles by this author 

Others also viewed

Orchids of South Africa is the first field guide to local orchids to be published in over 30...
Namibia's Skeleton Coast is one of the most inhospitable regions in the world. Over the...
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir...
Bush Cooking  is the answer when you’re camping and you’re in the mood for more...