South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Vlytige Geskenke

ISBN 
9781432309190
Format 
Paperback
Recommended Price 
R180.00
Published 
October 2017
About the book: 
’n Handgemaakte geskenk het soveel meer waarde as ’n gekoopte. Vlytige Geskenke  bevat talle briljante idees en projekte, van geurige badprodukte en smaaklike eetgoed tot breekgoed met ’n boodskap en 3D-geleentheidskaartjies. Vlytige Geskenke  is propvol inspirasie vir geskenke, verpakkings en kaartjies. Rond jou skeppings af met handversierde geskenkpapier en hangetikette en gee dan jou geskenke met liefde. 
 
Inhoud: Toerusting, Vlytige geskenkidees, Knope-hangers, Soutdeeg-treffers, Appelhouers, Selfdoen-gemmerbroodmengsel, Flesse vol verrassings, Bruis koekies vir badtyd, Prentjie-mooi, Breekgoed met ’n boodskap, Blomme wat hou.
 
>> Also Available in English as Crafty Gifts .

Others also viewed

Pretoria – Vyf mense, vyf dele van die stad. Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en...
After the battle in Switzerland, the Fugitive Six find their loyalties torn, splitting them into...
Fredrik Welin is a seventy-year-old retired doctor. Years ago he retreated to the Swedish...
The thyroid is the new hot topic in health. Across age groups, from baby boomers and their parents...