South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Watter voel is dit?

ISBN 
9781770077317
Format 
Paperback
Recommended Price 
R260.00
Published 
October 2008
About the book: 

Watter voel is dit? bied aan die aspirant voelkyker 'n maklike benadering tot die uitken van voels, wat dikwels maar verwarrend kan wees. 

Die benadering is eenvoudig en direk. 'n Groot aantal van Suider-Afrika se verstommende verskeidenheid van meer as 900 voelsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word. 

Die leser word aangemoedig om eers met die kenmerke van die groep vertroud te raak voordat die uitken van soorte aangepak word. 

Alleen of saam met 'n veldgids is Watter voel is dit? 'n boeiende inleiding tot die voels van die streek en 'n soliede grondslag waarop 'n belangstelling in voels uitgebou kan word.

Other titles by this author 

Others also viewed

This humorous book follows the earlier successful publication of two similar books by Dr Jack....
Updated to include a more comprehensive list of cross references of food items (for greater user-...
Africa evokes a deep sense of mystery. It is a place that retains what most of the world has lost:...
As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak,...