Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9780799390445
Published: May 2018
Page Extent: 24
Format: e-Book
RRP 50.00

101 Diere-grappe

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Wat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?
’n Suurlemoen sonder brieke.

Wat is die beste manier om ’n apie te vang?
Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.

Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkies

Wat is geel en het vier wiele?
’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor...

About the Author

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs is the author of many acclaimed and bestselling books for teens, including Suurlemoen!, ’n Goeie dag vir boomklim, Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word and Vis & Tjips. In 2014, a feature film based on his book Suurlemoen! was released, and a movie based on Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word was released in 2017, with the title Nul is nie niks nie. ’n Goeie dag vir boomklim was awarded with the Rapport/kykNET Prize, and in 2017 the book was chosen as one of the winners of the international In Other Words project. Worldwide English-language rights was subsequently sold to Oneworld Publications in the UK and the book was published as A Good Day For Climbing Trees. The same publishing company also recently acquired the translation rights for Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (A Good Night For Shooting Zombies). Both books were released worldwide in English in 2018. Jaco lives in Bloemfontein with his wife Elize, daughters Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.

Read more

More titles by this author