Ewald kan nie wag vir die bekendstelling van die nuwe Aksieheld Austin-fliek nie. Hy speel immers die hoofrol! Maar die middag voor die vertoning gaan maakEewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die fliekteater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …
Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children’s and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize. He has also won numerous ATKV Children’s Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.
Read more