Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Non-Fiction, Food & Drink, Local Non-Fiction, Afrikaans, Adult
ISBN: 9781432311582
Published: October 2022
Page Extent: 160
Format: Paperback
RRP 200.00

ALEITAPTEIT

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

AleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen.Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê:...

About the Author

Aleit Swanepoel

Aleit Swanepoel

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.