Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779875952
Published: October 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

As die lentebloeisels bot

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is sy woedend en ontnugter.By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, ’n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oë. Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eerste keer in jare voel sy spesiaal. Sy’t nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?

About the Author

Corné van Rooyen

Corné van Rooyen

Corné was as jong meisie op Paulpietersburg al baie lief vir lees en het as tiener gedroom oor die dag wanneer sy haar eie boeke op winkelrakke sou sien. In 2016 is haar droom bewaarheid toe haar eerste roman, Testament van liefde gepubliseer is. Sedertdien het verskeie ander boeke gevolg. Sy glo ’n goeie romanse bied jou ont-vlugting wanneer jy dit die nodigste het. Dit laat jou nog glo in die mooi van die lewe.

Read more

More titles by this author