Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 9-12 Years, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug
ISBN: 9780637002677
Published: March 2023
Page Extent: 40
Format: Multiple-component retail product, slip-cased
RRP 150.00

Babalela 1

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
Multiple-component retail product, slip-cased
About the book

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

About the Author

Martie Preller

Martie Preller

Martie Preller is een van die mees bekroonde kinderboekskrywers in Afrikaans, en haar immergroen karakters soos Babalela, Jamie en Sebastiaan en Balkie het oor die jare volksbesit geword. Sy het bykans 40 boeke gepubliseer en haar skryfwerk is onder meer met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die Tienie Holloway-medalje, die M.E.R.-prys en die Alba Bouwer-prys bekroon. Sy is in 2023 oorlede.

Read more

More titles by this author