Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.
Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.
Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n...
Charlie Human is a graduate of the University of Cape Town's creative writing programme and has contributed short pieces to print and online publications. He works in online media, is married and lives in Cape Town.
Read more